Die vloot van Cabral
In 1500. Hy het egter in die Atlantiese Oseaan die storm teëgekom. Bartholomeus Dias was die kaptein van een van die vier skepe wat na die…
Die vloot van Cabral

Die vloot van Cabral
In 1500. Hy het egter in die Atlantiese Oseaan die storm teëgekom. Bartholomeus Dias was die kaptein van een van die vier skepe wat na die kelder gegaan het. Vgl. Theal, Hist. And Ethnog. of S.A., 1, bls. 92; Danvers, The Portuguese in India, 1, blss. 65 vv.
7Port. Payraer = afwag, stil lê, of ongeveer op dieselfde plek bly deur teen die wind te laveer. Volgens ’n mededeling van mnr. J. du P. Scholtz is hierdie woord, in diezelfde betekenis en in die vorm parra, nog in gebruik by die vissers om die Kaap.
8Fock-mast = voormas.
9Ra = lang houtpaal kruisgewys aan ’n mas of ’n dwarsbalk vasgemaak en wat dien om die seile op te hou. Die groot ra is die ra aan die groot mas of middel-mas.
10Herstel, weer in orde bring. Vgl. Port. concertar.
11Grootliks.
12Slaan. Vgl. Port. ferir.
13Iets.
14Voëls wat dié naam gekry het omdat hulle op die antennaes (Port.), ra’s of dwarshoute aan die maste, gaan sit.
15Die wind teen ons.
16Strookseil, wat aan die seile kan vasgerye word om hulle te verleng of te verbreed. So ’n stukkie doek aan die hoë voorkasteel vasgemaak, was al wat die skip in die storm kon dra.
17Dek.
18Hierdie uitdrukking is moeilik te verklaar en kom nie in aan ons bekende woordeboeke voor nie. Waarskynlik moet ons dit in verband bring met een van die betekenisse wat Du Cange (Glossarium mediae et infimae latinitatis) gee aan die woord elymosina of aalmoes, nl. geld wat betaal word om ’n mis te laat hou, ’n offerande. Die skrywer sou hier dan bedoel geld „trek” of versamel, met die belofte om later daarmee ’n spesiale mis te bekostig ter ere van een of ander Heilige.
19Skeurbuik.
20Ten was altoos .… gheen. Ten = ’t En, waar en met gheen die dubbele ontkenning vorm.
21Ons bekende groot meeue met swartgepunte vlerke.
22Na die ooste toe.
23Baya de Lagoa. Die breedtegraad toon aan dat hier bedoel word die teenswoordige Algoabaai en nie, soos Kern meen, Delagoabaai nie. Algoabaai het oorspronklik Bahia da Lagoa geheet. Op kaarte van die 16de en 17de eeu word dit so aangegee. Vgl. die kaart van Perestrello (1576) (Theal, 1, bls. 318) en die Platen-Atlas van Godée-Molsbergen en Visscher, bls. 20. Waar Kern kortweg beweer dat Port. lagoa met lagune (Eng. lagoon) en nie met meer (Eng. lake) moet vertaal word, hou [60]hy miskien nie genoeg rekening met die opvatting dat ’n uitdrukking soos Rio da Lagoa en die daaruit ontstane benaming Bahia da Lagoa (vandag Delagoabaai) moontlik in verband staan met die geloof van die Portugese dat die genoemde rivier sy oorsprong in ’n groot binnelandse meer gehad het. Vgl. Theal, 1, bls. 34. In Michaelis se New Dictionary of the Port. and Eng. Languages word lagoa ook met lake vertaal. Vgl. ook Rio da Lagoa op bls. 39.
24Sien bls. 57, aant. 1 en 2.
25Tauseren. Dit moet wees: t’aviseren = waarsku.
26Die skip word dus met die seil gestuur.
27By beurte.
28Versacht = versach’t.
29Keuvel = kap.
30Bootsghesel = matroos; Putger, van puts-emmer, dus = skoonmaker.
31Cayro = vesels om die kokosnoot.
32Kennip (verstaan hennep) = Eng. „hemp.”
33Af = van.
34Sien inleiding.
35In die margo van die Itinerario word in kanttekeninge ’n voortlopende résumé van die werk gegee. Soms word ook ander opmerkinge ingelas, en by hierdie sin vind ons die stigtelike waarskuwing: „Leest met na dencken.” Die goeie Kalvinis praat hier.
36Planke.
37’n Beskrywing van die vergaan van hierdie skip deur Diogo do Conto, een van die skipbreukelinge, is afgedruk deur Theal in Records, II, blss. 153 vv. Die slegte toestand van die Portugese skeepvaart word ook hier aan die lig gebring. Die storme wat Van Linschoten in die Santa Cruz deurstaan het, word ook deur Do Couto [65]beskrywe. Hy skilder die toestand van die bemanning van die Sint Thomas o.a. as volg: „Kort gesê, alles was teen hulle .…. Die hele nag het hulle in groot moeilikheid en smart deurgebring; want waar hulle ook kyk, was die dood. Onder hulle was ’n skip vol water, en oor hulle ’n donker en onheilspellende hemel. Die wind huil om hulle, asof dit dood! dood! skree; en asof die water wat van onder af instroom, nog nie genoeg was nie, dreig die reent wat op hulle neerstort, om hulle onder ’n twede sondvloed te begrawe. In die skip kon alleen gehoor word sugte en jammerklagte en smeekgebede aan God om barmhartigheid; want na dit skyn, het die sonde van sommige Sy gramskap oor almal gebring.”
38Die graadgetal moes kleiner geword het, omdat hulle in ’n noordelike rigting, d.w.s. na die ekwator toe, geseil het.
39Vgl. Port. acommeter = om aan te pak.
40Bedevaarte.
41Sien inleiding.
42Blykbaar word albatrosse bedoel.
43Vgl. bls. 65.
44Bona viagem (Port.) = goeie reis, deur die Portugese matrose gebruik as ’n uitroep = hoerê!
Die Eerste Nederlandse Vloot aan die Suid-Afrikaanse Kus.
INLEIDING.
In die begin van 1492 het ds. Petrus Plancius, die geleerde Amsterdamse predikant en intellektuele leidsman van die Nederlandse skeepvaart, belangrike kaarte en inligtinge omtrent die reis na Indië van ’n Spanjaard gekry. Om dieselfde tyd stuur ’n aantal Amsterdamse handelaars vir Cornelis de Houtman na Lissabon om daar „secreete informatie .… op het stuk van den Oost-Indischen en Moluckschen handel” in te samel. Teen die end van 1492 keer Jan Huyghen van Linschoten in sy vaderland terug en deel sy kennis mee. Twee jaar later kom De Houtman van Lissabon terug, en ná verder raadpleging met Plancius besluit die reeds genoemde handelaars, in die eerste „Compagnie van Verre” verenig, om „de navigatie ende handelingen (op Indië) in den name des Heere te beginnen.”
Den 4en ditto teeghen avont is de pynas4 naer langhe soecken langs den wall loopende, streekende aldaer meest o. ende w. met een westen windt in een baye geloopen, alwaer wy hem met de andere scheepen volgende, het loot geworpen hebben, weesende ¼ mylen van den wal, ende hadden 20 vadem diepte blauw cleygrond met zandt gemengt, ende in de baye coomende, hebbende wy het geanckert op 9 vadem goede ankergront, maer weynich schuts hebbende voor eenen zeelycken5 wint, soedat wy den tyt, die wy daer laeghen noyt slecht6 water hadden, maer ter contrarye groote geweldighe deininghen die uyt ende daer naer de baeye in quamen rollen. Deese voorn. baye was genaempt naer uytwyzen der caerten Aguada de Sambras7 ende is geleeghen op 34 graeden 0 minuten ende geseylt 23 mylen naer gissinghe.
Den 5 en ditto synder sommighe adelborsten, soe van het eene schip als oock van het andere verordineert [77]met St. Bueningen8 onsen commys aen landt te vaeren, waer van ick meede een was, ende syn met ieder ons geweer naer landt geseylt ende een partye met een roeyjacht, ende alsoe die in de schuyte waeren het ongeluck toesloech meer als de andere in de jacht, is ons een zeer grooten storm beloopen, wesende 13 personen in de schuyte sterck, daar mede wy op eenen leeghen wall gedreeven syn, niet cunnende aen boort coomen, weesende de scheepen uyt het gesichte, noch en dorsten oock niet stranden, eensdeels om de groote barninghen9, die sonder twyffel int stranden de schuyte ende eenighe van ons luyden ofte allegaeder vernielt soude hebben, ten anderen dat wy vreesden aen lant coomende, dat ons die Africaense wilden souden doot geslaeghen, jae opgegeeten hebben. Sulck perickel
Op 2 April 1595 het die eerste Nederlandse vloot wat om die Kaap heen Indië sou bereik, onder Cornelis de Houtman en ander bevelhebbers van Texel geseil.1 Onder die joernale van hierdie reis [74]is dié van Frank van der Does een van die interessantste. Hy was adelbors op die Hollandia en was, soos uit die volgende uittreksel uit sy joernaal blyk, onder dié wat by Mosselbaai aan land gegaan en met die Hottentotte in aanraking gekom het. Dit was die eerste keer dat die Hollanders met hierdie volk kennis gemaak het en op Suid-Afrikaanse grond voet gesit het.
DIE EERSTE NEDERLANDSE VLOOT AAN DIE SUID-AFRIKAANSE KUS.
Uit die Joernaal van Frank van der Does2.
Den eersten Augusto voor middach, hebben wy sien driven een groote langhe struycke die genoempt werde Trombas, waervan Jan Huygen verhaelt, waenneer dien gesien worden, niet verre van Cabo de Bona Esperança te weesen; siende daer beneffens veranderinghe van vooghels die zeer groot waere, waervan hy meede mensie maeckt van een vaste zeeckerheyt te weesen; waerover wy alle zeer verblyt waeren, verhoopende dat alsulcxs eerlanck by experientie bevonden zouden werden, waernaer wy alle zeer verlangende waeren.
Den 2 en ditto omtrent 2 uren voor zononderganck, weesende zeer duyster weer, hebben wy gesien het vaste landt Afryca, waerover wy alle zeer verblyt ende verhuecht waeren, vermoedende naer de hoochte die wy doen tertyt hadden, dat het Cabo Dos Agullas waere, overmits dat dezelve Cabo op de 35 graeden der breede geleegen es, oock hebben alsulcke hoochte. Het zelve lant was hoech, berch ende heuvelachtich ende es by Oosten [76]de Cabo Bona Esperanca geleeghen 2 ofte 33 mylen3 o.s.o. ende w.n.w. Wy waeren 5 ofte 6 mylen van daen, toen wy int gesichte kreeghen.…. Van daer aff hebben wy vervordert om aldaer lancx de custe eenieghe rede ofte Baye te zoeken, daar wy eenighe verversinghe tot preservatie onser ziecken mochten becoomen.
메타데이터
- post_id
- 2e99bb3ae5ea
- slug
- die-vloot-van-cabral-2e99bb3ae5ea
- url
- https://medium.com/@fixup516/die-vloot-van-cabral-2e99bb3ae5ea
- canonical_url
- https://medium.com/@fixup516/die-vloot-van-cabral-2e99bb3ae5ea
- author_url
- https://medium.com/@fixup516
- status
- ok
- fetched_at
- 2026-07-19 00:27:16